HOE BLY JY STAANDE MET SULKE MAANDE? - 'N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF

Page created by Victoria Bowman
 
CONTINUE READING
HOE BLY JY STAANDE MET SULKE MAANDE? - 'N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF
HOE BLY JY STAANDE MET
SULKE MAANDE?
‘N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS
MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF
HOE BLY JY STAANDE MET SULKE MAANDE? - 'N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF
DIE ROMEINSE OORSPRONG:
                                 6 GODE, 1 DIKTATOR, 1 KEISER EN 4 NOMMERS
• Januarie: Janus, Romeinse god van Oorgang en Tyd (Transition)
• Februarie: Februus, Romeinse god van Suiwering (Purification)
• Maart: Mars, Romeinse god van Oorlog (War)
• April: Aphrilis, kenteken maand van Venus, godin van Vrugbaarheid (Fertility)
• Mei: Maia, Greek godin van die Aarde (Earth), Romeinse “Bona Dea” (The Good Goddess)
• Junie: Juno, Romeinse godin van die Huwelik en Vernuwing (Marriage and Renewal)
• Julie: Julius Ceaser, Romeinse Diktator (Roman Dictator) en bekend vir sy “Julian Calendar”
• Augustus: Augustus Caesar, eerste Romeinse Keiser (First Roman Ceaser)
• September: Septem (Latyns vir 7), 7de maand van die ou Romeinse kalender
• Oktober: Octo (Latyns vir 8), 8ste maand van die ou Romeinse kalender
• November: Novem (Latyns vir 9), 9de maand van die ou Romeinse kalender
• Desember: Decem (Latyns vir 10), 10de maand van die ou Romeinse kalender
HOE BLY JY STAANDE MET SULKE MAANDE? - 'N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF
Artikel: National Geographic, Julie 2018

                                         THE GODS AND GODDESSES
❑ Despite the
presence of                              OF ANCIENT ROME
monotheistic          ❑ They believed
                                                  ❑ While the Roman state recognized main gods and
religions within      that these deities served
                                                  goddesses ... families worshipping at home also put special
the empire, such      a role in founding the
                                                  emphasis on the deities of their choosing.
as Judaism and        Roman civilization and
early Christianity,   that they helped shape      ❑ The Romans gods were seen as caring little about the
Romans honored        the events of people’s      morality of the people ... their chief concern was being paid
multiple deities.     lives on a daily basis.     tribute through specific rituals.
      ❖ Ons kan nie die Romeinse
      oorsprong van ons maand-         ❖ Om in so ‘n samelewing as volgelinge van Yahweh te
      name ontken of wegwens           kan oorleef, behoort ons kennis te neem van die moderne
      nie. Selfs al gebruik ons nie    gestaltes van hierdie Romeinse patroon, en dit
      self hierdie name nie, is ons    dan weerstaan met die patroon
      deel van ‘n samelewing           van die Woord van
      waarin hierdie name en die       Yahweh.
      gees daaragter, deeglik
      ingeprent is.
HOE BLY JY STAANDE MET SULKE MAANDE? - 'N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF
JANUS, DIE GOD MET
                        TWEE GESIGTE
❑ He was in control of all forms of      ❑ He was called the   ❑ His two heads meant that he
  transition – beginnings and endings,     doorkeeper of the     could see forwards and
  entrances, exits, and passageways.       heavens.              backwards and inside and
                                                                 outside simultaneously without
      ❑ His image may even be found in some modern-
                                                                 turning around.
        day churches, like the ceiling of Waltham Abbey
        in Essex, England.

                Opb 3:8 Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou 'n geopende
                deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy
                het min krag en jy het my woord bewaar
                    en my Naam nie
                       verloën nie.
HOE BLY JY STAANDE MET SULKE MAANDE? - 'N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF
FEBRUUS DIE SUIWERAAR WAT
                          NIE WERKLIK KAN SUIWER NIE
❑ During the purification ❑ These priests, called    ❑ Februa is also called   ❑ Unlike other
  festival called           Luperci ("brothers of      “Lupercalia”, a           Roman feasts, the
  “Februa” Roman            the wolf"), sacrificed     feast with a strong       celebrations of this
  priests used to beat      goats and dogs to          sexual undertone          feast seem to
  barren women with a       avert evil spirits and     and forerunner of         have been
  goatskin thong in order   to release health          the modern                directed to an
  to make them fertile.     and fertility.             Valentine’s day.          unknown deity.

         Hand 17:23 Want terwyl ek rondgegaan en julle plekke van aanbidding
         aanskou het, het ek ook 'n altaar gevind waarop geskryf is: Aan 'n
         onbekende magtige. Hom dan wat julle vereer
               sonder om Hom te ken, verkondig
                   ek aan julle.
HOE BLY JY STAANDE MET SULKE MAANDE? - 'N VERGELYKING TUSSEN DIE VERWARRENDE OORSPRONG VAN ONS MAANDE EN DIE DUIDELIKHEID VAN DIE SKRIF
MARS, VADER VAN ROME
                          MAAR NIE VAN ONS NIE
❑ Mars represented military    ❑   Mars was the son of      ❑ The Spear of Mars, ❑ In mythology Venus and
  power and was seen as            Jupiter and Juno and       which represents     Mars was in an
  father of the Roman people,      is believed to have        the spear and        adulterous relationship
  due to the fact that he was      been born on the 1 of
                                                       st
                                                              shield of Mars, is   that was often
  the (mythological) father of     March, the month that      also the symbol for  romanticized because
  Romulus (the “Father” of         was previously the first   the planet Mars      of the symbolic “union”
  Rome) and Remus.                 month of the year.         and Male gender.     between love and war.

          Joh 14:27 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die
          wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie
              ontsteld word en bang wees nie.
APHRILIS, VRUGBAARHEID
                         SONDER DIE VRUG VAN DIE GEES
❑ Aprilis or Aphrilis was sacred   ❑ The name Aprilis is related   ❑ On one of the ancient
  to the goddess Venus, her          to the Latyn word aperire,      feasts of this month
  Veneralia feast being held         ("to open“) and refers to       common girls and
  on the first day, and the          the “opening” or blooming       prostitutes came to
  name was probably derived          of fruits and flowers and       Venus to offer myrtle
  from Aphrodite, the                the opening of the wombs        and mint and to ask for
  equivalent Greek goddess.          during this month.              beauty, favour, charm
                                                                     and wit, in return.

       Ps 1:1-3 Geseënd is die man wat nie wandel in die raad van die afvallige
       nie ... wat behae vind in die Torah van Yahweh ... hy
        sal wees soos 'n boom wat geplant is
            by waterstrome, wat sy
                vrugte gee op
                   sy tyd.
MAIORES, OUDSTES SONDER
                       WYSHEID
❑ The name of the month of    ❑ Bona Dea was the Roman goddess         ❑ In the Catholic tradition
  May is related to the Greek   known for the mysterious, woman-         Bona Dea is connected to
  goddess Maya and her          only rituals held in her name. Her       “the Celestial Virgin”,
  Roman equivalent Bona         identity was kept secret to men, and     “Great Mother of the
  Dea, but is also a wordplay   some guessed that she was identical      gods”, and the deification
  on the Latyn word “Maiores”   to the nature-goddess Fauna, who         of “the Virgin Mary”, the
  meaning “elders”.             could prophesy the fates of women.       mother of Y’shua.

       Ps 119:24-30 U getuienisse is my verlustiging, my raadsmanne ... leer my u
       insettinge ... Laat my die weg van u bevele verstaan, dat
            ek u wonders kan oordink ... rig my op na
            u woord ... Ek het die weg
               van waarheid
                  verkies.
JUNO, GEEN GOEIE
                       VOORBEELD VIR DIE JEUG
❑ The name of the month of       ❑ Juno was the goddess of Love      ❑ Together with Jupiter
  June is related to the Roman     and Marriage (the one               and Minerva she was
  goddess Juno, but is also a      supposed to make marriages          part of the Capitoline
  wordplay on the Latyn word       “young” again) but not much of      Triad, one of many
  “Iuniores” meaning “young        an example for earthly              ancient “trinities” that
  ones” – making this month a      marriages as she was both the       formed the backdrop of
  twin of the previous month,      wife and sister of Jupiter, the     the later Christian
  meaning “elders”.                chief Roman god.                    doctrine of the Trinity.

               Ps 119:9 Waarmee sal die jongeling sy
               pad suiwer hou? Deur dit te hou
                   na u woord.
JULIUS, GROOT MAN VERDWERG
                          DEUR DIE GODE IN SY FAMILIE
❑ Gaius Julius Ceaser was born    ❑ The Julius family clan claimed to ❑ The legendary parents of the twin
  in 100 B.C. and became a          be the offspring of Iulus (or       brothers Romulus and Remus were
  dictator and military general     Julius), son of Aeneas, Prince of   Rhea Silvia and Mars, Roman god
  who played an important           Troy and (mythological) son of      of War. Rhea Silvia was later
  role in the demise of the         Venus. According to legend,         imprisoned by her uncle and
  Roman Republic and the rise       Aeneas was also a forefather of     rescued by, and married to,
  of the Roman Empire.              Romulus en Remus.                   Tiberinus, the god of the Tiber river.

    Dan 11:36 En die koning sal doen net wat hy wil en homself verhef en hom
    groot hou bo enige magtige, en teen die El van die elohiem sal hy
        wonderbaarlike dinge praat; en hy sal voorspoedig
           wees, totdat die gramskap ten einde
                 is ... wat vas besluit is,
                      sal uitgevoer
                          word.
AUGUSTUS, TYDGENOOT VAN
                           Y’SHUA DIE MESSIAS
❑ (Gaius Octavius Ceaser)     ❑ The sixth month was            ❑ After the death of Julius Caesar, the
  Augustus, nephew of Julius,   renamed August in his honor      Roman Senate recognized him as a
  first emperor of the Roman    in 8 BC. It is said Augustus     divinity. He was therefore referred to
  Empire (27 BC to 14 AD), is   chose the month because it       as Divus Iulius (“the divine Julius”),
  regarded as one of the most   was the time of several of his   and his adopted son Octavius
  effective and controversial   great triumphs, including the    called himself Divi filius (“son of the
  leaders in human history.     conquest of Egypt.               deified one, son of the god”).

             Luk 1:32 Hy (Y’shua) sal groot wees en die Seun van die
             Allerhoogste genoem word; en Yahweh Elohiem
                  sal aan Hom die troon van sy
                      vader Dawied gee.
KERSFEES, MISPLAASTE MIS ❑ The facts are that
                      TER ERE VAN DIE MESSIAS Xmas      is not a Biblical
                                                 feast, 25 Dec was an
                                                                                  important date on
❑ The word Christmas ❑ Ironically, the word “mass” ❑ “Mass” may be related        the Roman calendar,
  comes from Middle    may come from the Heb.        to the old English “messe,   not the birth date of
  English Cristemasse, word “matza” referring to     masse”, meaning “to          the Messiah and it is
  which in turn comes  Unleavened Bread which        send, to let go” as in       impossible to put
  from Old English     developed into “Easter”       “dismissal”, perhaps with    Messiah back into
  Cristes-messe,       and the “Eucharist” and       the intended idea that       something that He
  literally meaning    were later (confusingly)      Messiah was sent to          was never part of
  Christ’s Mass.       carried into Christmas.       earth.                       before.

           Joh 14:15 As julle My lief het, bewaar my gebooie. Joh 15:10 As
           julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly,
                 net soos Ek die gebooie van my Vader
                    bewaar en in sy liefde bly.
You can also read